Christelike oordenkings in die Daily-Message

Christelike oordenkings in die Daily-Message

Jy

Moenie bang wees nie, want Ek het jou verlos. Ek het jou by jou naam geroep. Jy is Myne.

Jesaja 43:1b
 

Die volgende keer as jy dink jy het 'n verskoning waarom die Here jou nie kan gebruik nie, herriner jouself aan al die mense wie die Here gebruik het!

Noag was 'n dronklap
Abraham het gedink hy is te oud
Isak was 'n dagdromer
Jakob was 'n leuenaar
Lea was te lelik
Josef was mishandel
Moses was a moordenaar (asook Dawid and Paulus)
Deborah was a regter
Gideon was bang
Simson het lang hare gehad
Ragab was 'n prostituut
Jeremia en Timoteus was te jonk
Dawid het gemaak asof hy geestesgesteurd was, egbreek gepleeg en weggehardloop vir sy eie seun
Elia wou selfmoord pleeg
Jeremia was depressief
Jesaja het nakend gepreek
Jona het van God af weggehardloop
Naomi was 'n weduwee
Job was bankrot
Johannes die Doper het sprinkane geeet
Petrus het 'n slegte humeur gehad
Johannes was self-geregtig
Die dissipels het aan die slaap geraak toe hulle moes bid
Marta was te besig om tyd te bestee aan Jesus
Maria was te lui
Maria Magdalena het sewe bose geeste gehad
Die seun met die twee visse and vyf brode was te onbekend (en het onbekend gebly)
Die Samaritaanse vrou het baie mans gehad
Saggeus was te klein
Petrus was te impulsief
Markus het te gou opgegee of moedverloor
Timoteus het 'n maagsweer gehad
EN...Lasarus was dood!

(Translated by Linda Gates)

()


For questions and suggestions do not hesitate to send us your thoughts via Email!
© 2002-2024 by Daily-Message

This devotion is also available in English: You
Zur deutschen Originalversion: Du


Next devotion: Tyd

Previous devotion: Op die straat van Hoop Deel 2


Search inside the
Daily-Message
Loading

   

http://af.daily-message.com (table of contents) ~ Kannst du Andachten aus dem Deutschen übersetzen? ~ Andacht-Center - Devotion-Center ~ Impressum


Zur Administration